Pous Innocentius IX

Pous Innocentius IX
Geboortenaam Giovanni Antonio Facchinetti
Pontifikaat begin 29 Oktober 1591
Pontifikaat eindig 30 Desember 1591
Voorganger Gregorius XIV
Opvolger Clemens VIII
Gebore 20 Julie 1519
Bologna, Italië
Sterf 30 Desember 1591
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Innocentius

Innocentius IX was die 230ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir twee maande van 29 Oktober tot 30 Desember 1591. Hy was die laaste in 'n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search